Baie geluk, Gouwsie met 'n baie nice en professionele webblad en eerste CD op die mark! Luister maar goed vir Sarel; hulle weet wat hulle doen. Hou Joubertina se naam hoog. Harde werk lê vir jou nou voor. Good on you & well done, mate!!
Hi Gouwsie, jy is goed in wat jy doen en baie baie geluk met jou webblad! Ons almal is baie trots op jou! Glo net in alles wat jy doen! Baie keer sal daar dinge gebeur, en onthou net altyd om Jou Skepper te bedank vir wat hy vir jou beplan!
Comments
RSS feed for comments to this post