|
| No events |
Gouwsie Profiel
|
VERHOOGNAAM: |
GOUWSIE |
|
GENRé: |
Kontemporêr/Pop/Pop-rock |
|
TAAL: |
Hoofsaaklik Afrikaans en Engels |
|
DIE PAD TOT HIER: |
Ouderdom: 18 Jaar Grootword-dorp: Joubertina (Hoofseun by Hoërskool McLachlan, Joubertina in 2011) Belangrike prestasies: 2006 – Algehele wenner van die Frans Conradie BAY FM / JIP sangkompetisie op Despatch 2008 – BAY FM SPIRAAL-toekenning vir MEES BELOWENDE KUNSTENAAR 2009 – Wen die GOUE DROME WOW!-STêR FINALE GLANSAAND TALENTKOMPETISIE in PORT ELIZABETH vir BESTE LIEDJIE, met GATIEPIE EN DIE WYFIESPOOK (geskryf deur Sarel Botha & Deon Mattheus) en ook derde plek in die kategorie BESTE KUNSTENAAR. 2010 – WOW!-STêR naaswenner as BESTE KUNSTENAAR, wenner van die BESTE CHOREOGRAFIE en Brons wenner vir BESTE OORSPRONKLIKE LIEDJIE met Korrel vir die Bal |
|
RADIO: |
Gouwsie se oorspronklike liedjies GESKEURDE GATSAK, MINI DOUGHNUTS, JY IS MY NOOI en INKLEURBOEK geniet speeltyd op BAY FM 107.9 en RADIO GRAAFF-REINET en sy treffers het ook uitstekend gevaar op BAY FM se TOP 5 LOCAL KLANKE. Mini Doughnuts was vir sewe weke in die nr 1 posisie! |
|
SPESIALE VERMELDING: |
Gouwsie speel ‘n belangrike rol om in Oos-Londen te gaan optree en ook deel te wees van die projek om fondse in te samel om die mediese onkostes van Ricus Smith, wat ermstig beseer was in ‘n motorongeluk, te dek. Hy tree op saam met Stefan Ludik (deelnemer aan Big Brother Africa en speel ook die rol van Werner Kranz in Egoli) en Zondernaam. |


